“Beslis ‘n baie positiewe ervaring. Ontvangs was vriendelik. Eenheid was toegerus met alles wat mens nodig mag hê. Daar is werklik niks waarmee ons fout kon vind nie – alles was perfek!”