“Awesome! Ons bly nog elke keer baie lekker by A Little Guesthouse. Elke keer wat ons Bloemfontein toe moet gaan is dit ons eerste keuse vir verblyf. Ons beveel dit definitief aan vir al ons vriende wat ook Bloemfontein toe moet gaan. Gerty, dankie vir al die moeite en dat jy altyd uit jou pad gaan om ons te help met verblyf.”