“Rustige plaasatmosfeer. A Little Guesthouse is gerieflik, skoon en netjies. Sal die gastehuis beslis aanbeveel. Annalie se gasvryheid en vriendelikheid dra by tot ‘n onvergeetlike verblyf.”