“Baie skoon en netjies. Die perfekte plek om te stop van Pretoria na George. Baie skoon wit beddegoed en handdoeke reflekteer die aandag aan detail. Minimalisties met al die luukshede van ‘n gemaklike selfsorg-plek. Die beskuit was ‘n ekstra bonus.”